Hugenoot / Hugenote

Die hugenoot ras is deel van die Suid Afrikaanse Stoet Telers Assosiasie sedert 1995. 

 


 

Die hugenoot is 'n besonderse goeie beesras. 

  • Die hugenoot sorg vir smaaklike, eetbare vleis. (Die karkas het baie min vet en weggooi vleis.)
  • Die hugenoot het natuurlike bosluisweerstand.
  • Die bulle het 'n hoë libido. (Brei die kudde gou uit.)
  • Hugenote het oë vrugbaarheid.
  • Hugenote het goeie moederskap instinkte.
  • Hulle het vinnige groei deur alle fases.
  • Daar is 'n goeie voeromsetverhouding.
  • Die hugenoot het 'n stewige konstitusie en goeie bespiering.
  • Hugenote-kruisings veroorsaak geen pootprobleme nie.
  • Die dier se kalm temperament maak hantering en oplaaiery maklik.

 

Sien ook YSTERBERG HUGUENOT